Vrede heers tussen kerk en gays

Nuus24 berig:

Amsterdam – Protesoptogte teen ‘n Katolieke kerk in Amsterdam is afgelas na die Kerk ingestem het om gays toegang tot die nagmaaltafel te gee.

Die Sint-Jan kerk in suidwes Amsterdam het besluit hulle sal dit in die hande van gelowiges laat om te besluit of hulle gereed is om nagmaal te aanvaar of nie.

Protesteerders het Sondag se diens onderbreek.

Die moeilikheid het begin toe ‘n gay man in die gemeenskap gekies is vir ‘n prominente rol tydens die karnaval vieringe, maar die Kerk hom Nagmaal geweier het.

– Sapa

Jou mening? vuurkairos@live.com

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s