Ewald Scheffler reageer op “Vasgevang? Nee, vrygekoop!”

Met wat staan, stem ek saam. Dit gebeur soms dat iemand wat homoseksueel is, beland in ‘n huwelik met iemand van die ander geslag. Dat die huwelik van so ‘n paartjie nie regtig werk sover dit seksuele liefde aangaan nie, is ‘n probleem. En ons kan maar erken, mense trou gewoonlik in die eerste plek weens hul seksuele geaardheid: Iemand kan sterk in die homoseksuele rigting neig, en iemand anders weer in die heteroseksuele rigting. Aan die ander kant is ‘n minderheid van sulke mense nie sterk seksueel belustig nie. En so ‘n huwelik kan funksioneel wees wat vriendskaplike en onbaatsugtige (caring) liefde betref. Dit is vir ‘n paartjie in so ‘n huwelik om self (waar moontlik met sielkundige hulp) te besluit wat vir hulle die beste is. Dis vir die res van ons om hulle voorspoed, vreugde en plesier (!) toe te wens, en in die stilligheid vir hulle te bid.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s