Verbeeldingsvlugte oor die kerk

Verbeeldingsvlugte oor die kerk

Laurie Gaum

Ek’t Woensdagaand by die VGK Kraaifontein se Young Adult Ministry (YAM) gesels oor die onderwerp "My journey through/to personal wholeness". Wat ‘n engaging groep was dit nie! Van hulle het hul standpunt omtrent homoseksualiteit eerlik op die tafel gesit, maar ‘n mens het die gevoel gekry dat hulle opreg soek na antwoorde en meer inligting. Ek het van my ervaring van seksualiteit-spiritualiteit integrasie vertel. In die proses het ek daarvan bewus geraak hoe ‘n broos ding dit is wanneer ‘n mens oor iets so broos soos menslike seksualiteit begin deel, maar ek was dankbaar vir veilige ruimtes soos hierdie wat daarvoor geskep word.

foto laurie22

2 responses to “Verbeeldingsvlugte oor die kerk

  1. sjoe, ek wens ek kon daar wees vir support…

  2. Hey Laurie… dankie dat jy daar was.. dit was ‘n “sielsopenbaring”…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s