DVD: Lofsing die Here – Loof Hom met ‘n duisend stemme

Daar is nog DVD’s beskikbaar van die geleentheid “Lofsing die Here – Loof Hom met ‘n duisend stemme”

DVD – “LOFSING DIE HERE – LOOF HOM MET ‘n DUISEND STEMME”

N.G. Gemeente, Kareedouw 23 Augustus 2009

Die DVD van hierdie spesiale geleentheid is nou beskikbaar teen R120.00. Bestellings kan geplaas word by vuurkairos.

Ondersteun asseblief ons gemeente se musiekfonds deur ’n kopie van hierdie DVD te bekom. Beeldmateriaal sluit die volgende in:

– Inleiding

– “Lofsing die Here – Loof Hom met ’n duisend stemme”

– Onderhoude

Hierdie professionele verfilming is gedoen deur een van VuurKairos se medewerkers, RRAD PHOTOGRAPHY. Besoek hulle webblad hier: www.rrad.co.za . Kyk gerus na hierdie voorskou:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s