ONS LESERS SKRYF

Anton Smith ("Shattered by Death: Embarking on the Journey of Grief"): Hierdie is `n knap stukkie skryfwerk, Eugene. Baie dankie dat jy hierdie uiters sensitiewe kwessie met ons deel. Dit is in die grys areas van die lewe waar die meeste ondefinieerbare pynhope smeul. Jy het deur hierdie skrywe daarin geslaag om dit net weer `n slag om te spit sodat daar vars lug kan inkom.
Thanks, mater!

Gerda Naude ("OOR GAY WEES – DIE ONTWIKKELING VAN ‘n GAY ORIëNTASIE"): Baie logies uiteengesit. As oud-akademikus die bespreking geniet, veral die verwysing na die bronne. Dit is ‘n kuns om dit so uit te haal uit die onderskeie navorsingstudies dat dit ‘n goeie geheelbeeld vorm. Veral meer oor die materne genetika sal nogal interessante navorsing uitmaak.

pen write hdr lrg1

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s