NUWE LEESSTOF

Liewe Leser / Dear Reader

Die derde in die Woensdag-reeks uit die pen van Barnard Steyn handel oor “Vreemdelinge”. Hy skryf dat die ou Keltiese Christene van “dun plekke” gepraat het waar God en mens mekaar kan ontmoet. Om vreemdelinge te ontmoet, kan ook ontmoetings met God wees. “Woensdag-meditasie: Vreemdelinge

Dankie vir julle kommentaar en briewe. Lees meer oor wat ons lesers skryf/dink.

Beer Adriaanse skryf dat om uit te vind dat jou heel beste mansvriend gay is, nogal ontstellend is. Jy voel verraai en baie selfbewus as iemand so naby jou skielik vir jou laat weet dat daar ‘n kas is waarvan jy nie bewus was nie, en dat hulle in die proses is om daaruit te tuimel. Gaan lees hoe Beer Adriaanse op komiese wyse hierdie onderwerp hanteer: “Ek is ‘n ‘faghag’ sonder ‘n ‘gaydar’”.

Stuur aan ons jou e-pos adres as jy op ons versendingslys geplaas wil word wanneer die blad opgedateer word by vuurkairos@live.com .

Jy word vriendelik genooi om deel te neem aan die gesprekke en kommentaar te lewer. Bereik ons by vuurkairos@live.com .

Sluit gerus aan by ons Facebook-groep: VuurKairos

Groete!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s