NUWE LEESSTOF

Liewe leser/Dear Reader

Die naweek is voor die deur, en ons hoop dat dit vir julle ‘n aangename een sal wees!

NUWE INHOUD NOU AANLYN OM TE LEES:

Sondag se oordenking is deur Hennie Pienaar geskryf. In “Waar is jou stem?” vra Hennie die vraag: “Is jou stem gedoof omrede jy nie heteroseksueel is nie?”

Die volgende hoofstuk in uit OOR GAY WEES, “Die ontwikkeling van ‘n gay oriëntasie” is nou beskikbaar. Dankie aan Lidia Theron wat gehelp het met die tikwerk. As jy ‘n tydjie beskikbaar het om te help tik aan die hoofstukke, stuur asseblief vir ons e-pos by vuurkairos@live.com

Nadat ons die onderhoud met prof. Pierre de Vos geplaas het (“Jou belange: In gesprek met prof. Pierre de Vos”) het ons heelwat kommentaar ontvang van ons lesers. Ons plaas sommige van hierdie komentaar hier by “Ons lesers skryf”.

SLUIT AAN BY ONS FACEBOOK-GROEP: VuurKairos

Stuur aan ons jou e-pos adres as jy in kennis gestel word elke keer as hierdie blad opgedateer word by vuurkairos@live.com

Laat hoor van jou!

Groete

Johan Strydom

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s