ONS LESERS SKRYF

Tania Fourie skryf na aanleiding van die artikel oor Caster Semenya: Hierdie vrou weet waarvan sy praat! Sy het ‘n ongelooflike kennis en insig van mense wat "anders" is volgens die samelewing. Ongelukkig sal die wat so bevooroordeeld is moontlik nie eens die artikel lees en introspeksie doen nie. Ons kan maar net vir hulle bid.

Riette skryf na aanleiding van ons Woensdag-meditasie: Ja, ek kan saamstem dat kuns inderdaad ‘n plek is waar ek God kan ontmoet. Ek het die wonderlike voorreg beleef van hoe God kuns in en vir my oopgebreek het, en wil so graag nog meer daarvan beleef. Ek is net so jammer dat ek steeds so dikwels weer daar verbykyk….. Ja ten spyte van alles, te midde van alles leef Jesus werklik. Hou seblief aan met meditasies. Dankie

Schalk Naude skryf oor “Met Caster Semenya op die Waterberge”: Marietjie: Hierdie moet na die breer leserspublik toe gaan…asseblief. (Schalk, die artikel het in Kerkbode verskyn. Hopelik het heelwat mense dit daar kon lees. – RED.) Lidia Theron reageer op dieselfde artikel met: “Marietjie, dankie!

Jy het dit so Godsmooi geskryf!”

Hennie Pienaar responds to “Zuma’s new God squad wants liberal laws to go“: This will be the day. These few men on this comittee will not get far. There are too many rational voices in South Africa. The laws as it is will stay.

If they think the are the voice of God, they have a proble and need to be send to a workshop in finding the inner voice of fear so that they can be more rational.

SKRYF AAN ONS/WRITE TO US: vuurkairos@live.com

letter writing

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s