‘n DEVOSIEKERS VIR BERTUS

Berthus, ek onthou nog hoe ek en ander saam met jou gedans het – sorgvry.

Maar toe reeds moes ons onthou dat dinge dalk ingewikkelder is – soos die lewe maar is.

Nou hoop ek jou gesig is gedraai na die son – en dat jy voluit dans, ou maat – soos net jy kan.

Laurie

devosiekerse

One response to “‘n DEVOSIEKERS VIR BERTUS

  1. hy was ook my dansmaat. ek dink hy was van dans gemaak. are we human or are we dancers? hy was beslis ‘n danser. ek weet hy dans nou ook … sonder terughou en seer.

    lief jou, my bert. jou kers sal altyd brand!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s