DVD – “LOFSING DIE HERE – LOOF HOM MET ‘n DUISEND STEMME”

DVD – “LOFSING DIE HERE – LOOF HOM MET ‘n DUISEND STEMME”

N.G. Gemeente, Kareedouw 23 Augustus 2009

Die DVD van hierdie spesiale geleentheid is nou beskikbaar teen R120.00. Bestellings kan geplaas word by vuurkairos@live.com.

Ondersteun asseblief ons gemeente se musiekfonds deur ’n kopie van hierdie DVD te bekom. Beeldmateriaal sluit die volgende in:

– Inleiding

– “Lofsing die Here – Loof Hom met ’n duisend stemme”

– Onderhoude

Hierdie professionele verfilming is gedoen deur een van VuurKairos se medewerkers, RRAD PHOTOGRAPHY. Besoek hulle webblad hier:  www.rrad.co.za . Kyk gerus na hierdie voorskou:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s