KNOOP IN DIE OOR – IMPORTANT EVENTS

IAM het die volgende aangestuur:

After two years, the book “Miriam Dancing” is ready and will be launched by Elise van Wyk on Women’s Day, 9 August 2009 at Patat, Cape Diamond Hotel in the city centre of Cape Town, at 10:30. Please RSVP by 31 July 2009 with Judith Kotzé 083 669 6296 or judith@iam.org.za if you will be attending this celebration event

IAM invites you to come and experience the importance and power of stories on 10 August 2009 at Welgemeend, Kloofstreet 129 (parking at Jan van Riebeeck High School), Cape Town, at 17:00. We will celebrate the new book, “Miriam Dancing” compiled by Elise van Wyk and how stories can help people journey towards integrating their sexuality with their spirituality. A light meal will be provided. Please RSVP by 31 July 2009 with Judith Kotzé 083 669 6296 or judith@iam.org.za if you will be attending this event.

Faure Louw skryf:

Ons het weer ‘n gespreksoggend Saterdag 12 September met gay persone en almal wat vir hulle omgee. By ons laaste byeenkoms is daar besluit om die volgende gespreksoggend se tema te maak : Die gay persoon en sy/haar ouers.

Ons wil weer , soos vorige kere, na ‘n inleidende gesprek luister en dan in groepe gesels. Laat weet my as jy graag jou storie vir ons as inleidende gesprek wil vertel. (Of as jou ouers dalk hulle storie wil vertel.)

Stuur asseblief hierdie uitnodiging vir almal wat jy graag daar wil hê, of mense wat jy dink graag sal wil kom bywoon. Bring ook asb. ouers saam. Die doel van die oggend is om te respekteer, om te gee, te ondersteun en om by mekaar te leer.

Tyd : 10:00 – 12:30

Plek : N G Gemeente Elarduspark

Laat weet ons asseblief indien jy gaan bywoon.Dit help ons om die lokaal en verversings voor te berei.

Skakel vir Amanda Venter in die oggende by 012-345 3895 of stuur ‘n sms vir Engelette Kruger 082-9010166, of skakel vir Engelette na 17:00 in die middae.

Die Reformerende Kerk in Pretoria het die volgende deurgestuur:

Die kerk se kermis vind plaas Saterdag 1 Augustus om 09h00 by die nuwe kerk adres:
Reformerende Kerk Pretoria
H.V. President en 146 De Boulevard
Silverton
Pretoria

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s