BRIEWE ONTVANG

Renier Cloete skryf:

Dankie aan Arno Reuvers, Schalk Naude, Wim en Laurie vir julle reaksie. Ek gaan beslis kontak maak. Ek is baie opgewonde. Mens het God in jou lewe nodig, maak nie saak wie wat van jou sê en dink nie. En as mens die geleentheid kry om jou verhouding met God te vernuwe is dit net wonderlik. Mens voel net meer vry as dit tussen mense is waar jy nie veroordeel word oor joe seksuele orientasie nie.

Dankie nogmaals

Renier

Retha Benade skryf:

Hallo Johan en Laurie

Baie dankie dat julle vanuit julle pyn soveel ander kan help deur die voorbeeld wat julle stel en dat ons net weereens kan besef dat ons almal leef uit God se genade en ons almal het hom elke dag nodig. Baie seën vir julle. – Dankie Retha, hoe wonderlik dat daar baie mense is wat ook saam met ons hierdie pad stap en ons ondersteun – Red.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s