Produkte | Products

DVD – “LOFSING DIE HERE – LOOF HOM MET ‘n DUISEND STEMME”

N.G. Gemeente, Kareedouw 23 Augustus 2009

Die DVD van hierdie spesiale geleentheid is nou beskikbaar teen R120.00. Bestellings kan geplaas word by vuurkairos.  Vir verdere besonderhede en bestellings kan jy ons kontak by vuurkairos@live.com

Ondersteun asseblief ons gemeente se musiekfonds deur ’n kopie van hierdie DVD te bekom. Beeldmateriaal sluit die volgende in:

- Inleiding

- “Lofsing die Here – Loof Hom met ’n duisend stemme”

- Onderhoude

Hierdie professionele verfilming is gedoen deur een van VuurKairos se medewerkers, RRAD PHOTOGRAPHY. Besoek hulle webblad hier: www.rrad.co.za . Kyk gerus na hierdie voorskou:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s